| Modulekode | YSL 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module oriënteer studente ten opsigte van kennis en vaardighede vir die ontwikkeling van strategieë vir 'n aktiewe en wennasie ten einde die algemene welsyn en gesondheid van die Suid-Afrikaanse bevolking deur middel van massadeelname aan rekreasie en sport te bevorder. Kennis en vaardighede vir die identifisering, ontwikkeling en behoud van talentvolle sportpersone deur sportontwikkelingstrukture en -sisteme word bespreek. Die Sportakademiestelsel in Suid-Afrika en Sone VI in Afrika word ontleed en toepaslike diensleweringstrategieë en -strukture word beplan en ontwerp. Die student doen akademiese diensleer deur gemeenskapsbetrokkenheid in diverse gemeenskappe. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme |
|
| Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Voorvereistes | YSL 210 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Sport- en Vryetydstudies |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App